Letras Web

Tiny Town

Fokofpolisiekar

6 acessos

In wrede woede het ek die
hand wat beheer gebyt
Verwyt myself op harder en
harder grond neer gesmyt
Dis nou ek wat die leiband lei
Te veel verskeur om sulke
argumente ernstig op te neem
Miskien is niks soos wat ek dink dit is nie
My greep op my geloof glip gereeld
My wonde wonder waar genesing kom vandaan
Soet slaap sonder sonde vanaand

Miskien is niks soos wat jy dink dit is nie
Jou greep op jou geloof glip gereeld
Jou wonde wonder waar genesing kom vandaan
Soet slaap sonder sonde vanaand

Top Letras de Fokofpolisiekar

  1. Fokofpolisiekar
  2. Backstage (As Daar Een Is)
  3. Ek Skyn (Heilig)
  4. Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën)
  5. Tevrede?
  6. Die Grootste Gaping
  7. Ontken Altyd Alles
  8. Vir Altyd 07 November
  9. Vasbeslote Korporasie
  10. Morning Star, Durbanville